Eiendomsreg van onroerende goed na ’n egskeiding

Wanneer word ’n eggenoot wat geregtig is om ’n halwe aandeel in onroerende goed te ontvang, die eienaar van daardie halwe aandeel? Word die halwe aandeel van onroerende goed met die toekenning van ’n egskeidingsbevel dadelik toegestaan, of verkry ’n eggenoot ’n persoonlike reg om formele oordrag in die aktesregister te eis op grond van […]
Vyf vrae om jou huisverhouding reg te kry

Ten spyte van die onlangse rentekoersverhoging het Suid-Afrika tans steeds ‘n sogenaamde “kopersmark”, waar eerstydse huiskopers die geleentheid het om baie vroeër as wat hul finansiële situasie in vorige jare sou toegelaat het, die eiendomsmark te betree. Die gevolg is dat baie eerstehuiskopers nou betrokke is by belangrike finansiële besluitneming en jy benodig eintlik ‘n […]
The ABCs of lease agreements in South Africa

Navigating the world of lease agreements can be complex and fraught with potential pitfalls. In South Africa, these agreements are an essential tool for establishing clear expectations and protecting the interests of both landlords and tenants. Whether you’re a seasoned property manager, a first-time landlord, or a prospective tenant, understanding the nuances of these contracts […]