Verhuurder – en huurderinspeksies

Die Huurbehuising Wysigingswet[1], artikel 4B (4) en (5) bepaal dat die huurder en eiendomseienaar gesamentlik, voordat die huurder in die woning intrek, die woning moet inspekteer vir enige defekte en skade. Dit bepaal verder dat dieselfde prosedure gevolg moet word wanneer die huurder die eiendom ontruim, en hierdie inspeksie moet ten minste drie dae voor […]
Wat jy moet weet oor die nuwe Wet op Eiendomspraktisyns

Die langverwagte Wet op Eiendomspraktisyns het uiteindelik vanjaar in werking getree en bring aansienlike veranderinge in die eiendomsbedryf mee. Die Wet neem ‘n meer verbruiker-gefokusde benadering en is gegrond op die behoefte aan transformasie in die eiendomsektor. Eiendomspraktisyns Die Wet het sy toepassingsgebied verbreed deur alle rolspelers in die eiendomsbedryf kragtens dieselfde Wet te konsolideer. […]