Is jou beleggingsplanne gereed vir jou Weskus-vakansiehuis?
’n Weskushuis met die regte ligging, uitsig en prys bly gewoonlik nie lank op die mark nie, veral in die aanloop tot die somervakansie. Wanneer die perfekte eiendom beskikbaar is, wil jy ’n aanbod kan maak sonder om eers te skarrel om finansiering, dokumente en regsadvies in plek te kry. ’n Voorbereide koper is nie […]
Verminder die pyn van afskaling: Belê in ‘n vakansiehuis as ‘n afgetrede persoon

Die besluit om uit ‘n groot woning te verhuis na ‘n kleiner of goedkoper eiendom, ook bekend as afskaling, word dikwels beskou as ‘n laaste uitweg wanneer toenemende finansiële druk in die gesig gestaar word. Vir baie afgetredenes word die besluit om af te skaal egter gedryf deur die vooruitsig van groter vryheid. Namate ‘n […]