Eiendomsreg van onroerende goed na ’n egskeiding

Wanneer word ’n eggenoot wat geregtig is om ’n halwe aandeel in onroerende goed te ontvang, die eienaar van daardie halwe aandeel? Word die halwe aandeel van onroerende goed met die toekenning van ’n egskeidingsbevel dadelik toegestaan, of verkry ’n eggenoot ’n persoonlike reg om formele oordrag in die aktesregister te eis op grond van […]