Voorkomende skorsing van ’n werknemer – Wat is die vereistes?
Die doel van ’n voorkomende skorsing van ’n werknemer is hoofsaaklik om verdere risiko vir ’n werkgewer tydens die ondersoekperiode te verminder. Die omstandighede wat so ’n skorsing regverdig, verskil van geval tot geval. Redes vir ’n skorsing kan insluit dat die werknemer ’n ondersoek in gevaar kan stel; die welstand of veiligheid van ’n […]